Friday, September 26, 2008

Afrikaanse CompIndex

'n Klient het onlangs Afrikaanse CompIndex toetse aangevra. Ons het in die "argiewe" die Afrikaanse weergawe ontdek, en aangepas sodat dit ooreenstem met die nuutste standaard Compindex instrumente. Enige CompIndex gebruiker met 'n bestaande instandhoudings kontrak, sowel as enige Internet gebruiker wat die Afrikaanse toetse wil gebruik, kan ons kontak vir 'n gratis CD met die instrumentasie.